Recipe Centre
Kerrievis
Ingredients
1.50 kg
geelbek of geelstert
15 ml
sonneblomolie
4
groot uie, in ringe gesny
40 ml
matige kerriepoeier
20 ml
borrie
6
pimentkorrels
sout en peper
2
gekneusde surrlemoen of loerierblare
100 ml
suiker
500 ml
wit druiweasyn
125 ml
water
Method:
Verhit jou oond tot 200d° C. Plaas die visfilette op 'n bakplaat.Geur met sout en vars gemaalde swartpeper.
Plaas in die warm oond en rooster vir 8 ? 10 minute. Verhit die olie in 'n kastrol en braai die uie, kerrie poeier en borrie saam vir so 5 minute.
Meng die suiker, asyn en water saam en voeg by. Geur met pimentkorrels, sout en peper en kook vir 20 minute met die deksel op. Pak jou gaar vis in 'n glasbak en gooi die warm sous oor. Laat afkoel en maak toe met kleefplastiek.
Laat vir 2 ? 3 dae in die yskas om lekker te piekel.
Recipe From : Sarie April 11, 2008
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: April 11, 2008
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










