Recipe Centre


Uie marmelade-tert

Preparation time: 30

Cooking time: 40

Ingredients
1 400 g vel blaardeeg
1 eier, geklits
1 300 g-bottel uie-marmelade
80 g crottin-bokmelkkaas
1 hand vol vars roketblare

Method:
Sny die blaardeeg in 'n sirkel. Ek gebruik 'n bord om 'n netjiese sirkel te sny. Verf die deeg met die geklitste eier. Sny lang repe (sowat 2 cm breed) uit die orige deeg en maak 'n rand. Dan lyk dit soos 'n mandjie. Skep die uie-marmelade in die deeg en versprei egalig. Sny die kaas in skywe en plaas bo-op. Bak die tert teen 200°C in die oond vir 30 ? 40 minute. Maak seker die deeg is gaar aan die onderkant. Laat afkoel en sit voor met vars roket.

Recipe From : Sarie January 01, 2008

Servings
   
  Sarie     Recipe from Sarie : January 01, 2008

See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save!

Sponsor's message
Click here to add a sprinkling of balance to your life.
Uie marmelade-tert
Add to my Recipe books
Add to my Meal planner
Add to my Grocery list
 
Search our extensive recipe database, by recipe name or ingredient.
 

copyright Media 24 Ltd. All rights reserved.
terms and conditions | contact FOOD24™ | Advertise on Food24™ | Site Map