Recipe Centre
Kombinasie-kaaskoek
Ingredients
225 g
Koekmeel
1 ml
Bakpoeier
50 g
Stooisuiker
30 ml
Botter
3
Eiergele
150 ml
Melk
250 g
Bokmelk-Chevinkaas
75 ml
Koekmeel,gesif
75 ml
Suiker
15 ml
Suurlemoensap
0.50
Gerasperde skil van halwe suurlemoen
2 ml
Vanielgeseursel
Knippie Sout
250 ml
Room
2
Eierwitte,styfgeklop
Method:
Gebruik jou voedselverwerker om die deeg te maak.
Plaas die meel, bakpoeier, strooisuiker en botter in die voedselverwerker.
Meng die bestanddele tot dit lyk soos broodkrummels.
Voeg die eiergeel by en sowat die helfte van die melk.
Meng dit.
Voeg die res van die melk bietjie vir bietjie by tot dit n` lekker stywe deeg is.
Bedek met kleefplastiek en laat rus in die yskas vir sowat 20 minute.
Smeer of spuit n` 23 cmlosboomkoekpan. Rol die deeg uit op n` meelbestrooide oppervlak.
Voer die pan uit en laat die deeg oor die rand van die pan hang.
Maak nou die eerste laag, wat van bokmelk-chevin gemaak word.
Meng die chevinkaas en meel goed saam.
Klits die eiergele en suiker saam in n` elektriese menger tot lig en romerig.
Voeg die kaas en meelmengsel by en klits goed.
Voeg die suurlemoensap, suurlemoenskil en vanieljegeursel by en meng goed.
Vou die styfgeklopte roomby en vou dan die eierwitte versigtig in.
Gooi die mengsel in die koekpan en plaas in n` voorafverhitte oond teen 160 graad C vir 1 uur.
Skakel die oond af en maak die deur effens oop.
Laat die kaaskoek vir 1 uur in die oond afkoel.
(Moenie bekommerd wees nie ? die vulsel sal net tot halfpad teen die rand van die pan lê.)
Haal uit en sny die deeg met n` skerp mes op die rand van die pan af.
Nou kan jy die boonste laag maak.
Recipe From : Sarie May 01, 2007
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: May 01, 2007
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










