Recipe Centre
Gebakte camembertkaas
Ingredients
1
Camembertkaas
2
Repies Spek
2
Knoffelhuisies
Olyfolie
2
Takkies Vars Tiemie
Method:
Draai die rand van die camembertkaas toe met die spek.
Steek die spek vas met tandestokkies.
Plaas die kaas in n` oondbak en maak twee snye in die kaas.
Druk die knoffelhuisies daarin.
Sprinkel n` klein bietjie olyfolie oor en plaas die vars tiemietakkies bo-op.
Sit dit in n` warm oond teen 180 graad C vir sowat 15- 20 minute.
Die kaas sal bo oopbars en baie loperig wees.
Recipe From : Sarie May 01, 2007
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: May 01, 2007
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










