Recipe Centre


Suurlemoen meringue tertjies

Ingredients
100 g Tennisbeskuitjies
3 Eetlepels Botter
1 blik Kondensmelk
100 ml Suurlemoensap
2 Eirgele
6 Eierwitte
90 ml Strooisuiker

Method:

Maak die tennisbeskuitjies baie fyn in jou voedselverwerker.

Smelt die botter en voeg by die krummels.

Druk die mengsel in die bakkies.

Klits die kondensmelk, suurlemoensap en eiergele goed saam.

Verdeel die mengsel tussen die bakkies.

Plaas die bakkies op n` bakplaat en bak vir 15 minute teen 160 graad.

(As jy n' groot tert maak, sal dit 30 minute bak).

Klits intussen die eierwitte styf en voeg die strooisuiker lepel vir lepel by.

Haal die tertjies uit die oond en skep die meringue bo-op.

Verminder die temperatuur tot 120 graad C en bak vir nog 20 minute.

Recipe From : Sarie March 01, 2007

Servings
   
  Sarie     Recipe from Sarie : March 01, 2007

See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save!

Sponsor's message
Click here to add a sprinkling of balance to your life.
Suurlemoen meringue tertjies
Add to my Recipe books
Add to my Meal planner
Add to my Grocery list
 
Search our extensive recipe database, by recipe name or ingredient.
 

copyright Media 24 Ltd. All rights reserved.
terms and conditions | contact FOOD24™ | Advertise on Food24™ | Site Map