Recipe Centre
Thaise steurgarnaal-rooikerrie
Preparation time: 30
Cooking time: 30
Ingredients
25 ml
sonneblomolie
30 ml
rooikerriepasta
15 ml
gerasperde vars gemmer
500 ml
klapper-melk of klapperroom
1
groot eiervrug, in blokkies gesny
30 ml
suiker
60 ml
vissous
600 ml
steur-garnale, dop verwyder
2
rooi brandrissies, gehalveer
Method:
Verhit die sonneblomolie in 'n kastrol en voeg die rooikerriepasta en gemmer by. Voeg die klappermelk by en bring tot kookpunt. Verlaag die hitte en voeg die eiervrug-blokkies by. Kook vir 'n paar minute en voeg die suiker en vissous by. Voeg die steurgarnale by en kook vir 5 minute. Wanneer die steurgarnale pienk word, is hulle gaar. Voeg die brandrissies by.
Recipe From : Sarie June 01, 2007
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: June 01, 2007
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










