Recipe Centre
Bessies met ricotta
Preparation time: 30
Ingredients
250 g
frambose
125 g
bloubessies
2 suurlemoene
gerasperde skil van 2 suurlemoene
60 ml
suiker
100 g
ricottakaas
Method:
Meng die bessies in 'n bak. Meng die gerasperde skil met die suiker en laat staan vir 20 minute. Sny die ricottakaas versigtig in kleiner stukke – onthou, dis 'n baie sagte kaas. Sit die ricottakaas bo-op die bessies en sprinkel die suiker-suurlemoenskil oor.
Recipe From : Sarie February 01, 2007
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: February 01, 2007
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










