Recipe Centre
Panzanella (Italiaanse broodslaai)
Preparation time: 10
Cooking time: 35
Ingredients
1
Italiaanse brood
300 g
klein rosa-tamaties
10 ml
olyfolie
30 g
vars basiliekruid
1
geel soetrissie
1
rooi soetrissie
3 eetlepels
kappertjiesaad (capers)
10
ansjovisfilette
10 ml
sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
2
rooi-uie, in dun skywe gesny
75 ml
olyfolie
45 ml
rooiwyn-asyn
Method:
Sny die brood in blokke. Verhit jou oond tot 120 °C. Plaas die broodstukke op 'n bakplaat en droog vir 20 minute uit tot lekker bros. Plaas jou tamaties in 'n klein oondbakkie en bedruip met 'n bietjie olyfolie. Bak teen 180 °C vir 10-15 minute – net tot die skil begin bars. Sny intussen die geel en rooi soetrissie in blokke. Meng nou al die bestanddele saam in 'n groot slaaibak. Laat staan vir minstens 1 uur voor jy dit voorsit sodat die brood sag word in die sous.
Recipe From : Sarie November 01, 2006
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: November 01, 2006
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










