Recipe Centre


Gevulde murgpampoentjies

Preparation time: 30

Cooking time: 20

Ingredients
6 groot murgpampoentjies
2 sirkels fetakaas
30 ml mascarpone-kaas
15 kappertjiesade (capers), grofgekap
19 blare vars origanum, gekap
20 ml olyfolie (vir bo-oor)
1 knuffel vars gemaalde swartpeper

Method:
Halveer murgpampoentjies in die lengte. Plaas in 'n oondbak. Skraap die sagte deel in die middel van die murgpampoentjies met 'n teelepel uit. Krummel fetakaas en voeg die mascarpone-kaas, kappertjiesaad en origanum by. Meng goed. Geur met swartpeper. Moenie sout byvoeg nie – die feta en kappertjiesaad is sout genoeg. Vul murgpampoentjies met die mengsel, sprinkel bietjie olyfolie oor en plaas in voorafverhitte oond teen 180 °C vir 20 minute. Sit nou jou rooster-element aan en rooster tot effens bruin.

Recipe From : Sarie October 01, 2006

Servings
   
  Sarie     Recipe from Sarie : October 01, 2006

See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save!

Sponsor's message
Click here to add a sprinkling of balance to your life.
Gevulde murgpampoentjies
Add to my Recipe books
Add to my Meal planner
Add to my Grocery list
 
Search our extensive recipe database, by recipe name or ingredient.
 

copyright Media 24 Ltd. All rights reserved.
terms and conditions | contact FOOD24™ | Advertise on Food24™ | Site Map