Recipe Centre
Frambose in rosé-vonkelwyn-jellie
Preparation time: 30
Cooking time: 120
Ingredients
750 ml
rosé-vonkelwyn
30 ml
gelatien
400 g
frambose
100 ml
strooisuiker
Method:
Sit gelatien in 'n bakkie en sprinkel koue water oor. Smelt die gelatien oor 'n klein kastolletjie met kookwater. Gooi die vonkelwyn in 'n groot bak en voeg die suiker by. Maak seker dat die vonkelwyn kamertemperatuur is. Voeg dan die gesmelte gelatien by. Plaas die bak in die yskas net tot die mengsel aan die kante wil begin stol. Kry nou 'n geskikte vorm en spuit met Spray & Cook. Voeg die frambose by die vonkelwyn en gooi in die vorm. Plaas in yskas en laat stol. Wanneer dit gestol is, dompel dit vinnig in warm water en keer uit.
Recipe From : Sarie February 01, 2006
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: February 01, 2006
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










