Recipe Centre
Barbara se seekospaella-pot
Preparation time: 20
Cooking time: 20
Ingredients
Olyfolie
1 kg
koningklip-filette, in groot blokke gesny
3 0
3 rooi soetrissies, in blokkies gesny
400 g
steurgarnale
6 0
kreefsterte (kook die kreefsterte vir 10 kookwater, laat afkoel en halveer)
1 0
groot ui, fyngekap
500 g
witrys
5 ml
saffraan (as jy nie saffraan kan kry nie, gebruik 10 ml borrie)
250 g
bevrore ertjies
4 0
lourierblare
Method:
Verhit 'n bietjie olyfolie in 'n groot kastrol en braai die koningklip-filette vir so 2 minute. Voeg die soetrissies, ui en lourierblare by. Braai vir so 3 minute tot die ui deurskynend is. Voeg die rys, saffraantakkies en so 'n soplepel van die hoenderaftreksel by. Geur met sout en vars gemaalde swartpeper. Roer goed dat die rys bedek word. Voeg die aftreksel bietjie vir bietjie by tot die rys amper gaar is. Nou voeg jy die steurgarnale, kreefsterte en ertjies by. Laat vir so 10 minute kook en druk dan die sap van 1 suurlemoen oor. Dien op in lekker groot sopborde.
Recipe From : Sarie November 01, 2005
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: November 01, 2005
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










