Recipe Centre
Sticky hoendervlerkies
Preparation time: 15
Cooking time: 45
Ingredients
12
hoendervlerkies
200 ml
tamatie-sous
150 ml
Worcestersous
100 ml
blatjang
15 ml
mayonnaise
2 huisies
knoffel
Method:
Meng alle bestanddele saam en roer goed – dit sal soos sjokoladesous lyk. Voorverhit die oond tot 180 °C. Sit die hoendervlerkies in 'n oondbak en gooi die marinade oor. Sit in die oond vir ongeveer 45 minute en draai die vlerkies nou en dan om.
Recipe From : Sarie August 01, 2005
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: August 01, 2005
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










