Recipe Centre
Eiers met basiliekruid-pesto
Ingredients
6
Hardgekookte eiers
250 ml
Basiliekruid
30 ml
Dennepitte
120 ml
Olyfolie
50 ml
Gerasperde Parmesan-kaas
1 huisie
fyngedrukte knoffel sout (1ml) en varsgemaalde swartpeper
Method:
Kap die basiliekruid in 'n voedselverwerker fyn. Voeg dennepitte, knoffel en Parmasan-kaas by. Meng die olyfolie lepel vir lepel by. Geur met sout en peper. Sny die eiers in die helfte, skep 'n groot eetlepel pesto bo-op en sit voor met vars roket.
Recipe From : Sarie May 01, 2005
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: May 01, 2005
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










