Recipe Centre


Vetkoek

Preparation time: 15

Cooking time: 5

Ingredients
500 ml koekmeel
4 teelepels bakpoeier
2 ml sout
15 ml botter
250 ml melk
2 koppies sonneblomolie
Gouestroop om mee voor te sit

Method:
Sif die droë bestandele saam. Vryf die botter daarin en maak die deeg aan met melk. Verhit die olie. Skep 'n klein stukkie deeg in die warm olie om te toets of die olie reg is. As die deeg mooi stadig bruin braai, sal die olie gereed wees. Onthou om die temperatuur laer te draai, want die vetkoek braai sowat 10 minute in die olie om dwarsdeur gaar te word. 'n Lekker wenk is om twee eetlepels te gebruik om die deeg in die olie te skep, en voor elke skep doop jy die lepels in die warm olie. Wanneer gaar, plaas die vetkoek op kombuispapier om van oortollige olie te raak.

Recipe From : Sarie April 01, 2005

Servings
   
  Sarie     Recipe from Sarie : April 01, 2005

See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save!

Sponsor's message
Click here to add a sprinkling of balance to your life.
Vetkoek
Add to my Recipe books
Add to my Meal planner
Add to my Grocery list
 
Search our extensive recipe database, by recipe name or ingredient.
 

copyright Media 24 Ltd. All rights reserved.
terms and conditions | contact FOOD24™ | Advertise on Food24™ | Site Map