Recipe Centre


Tamaryn-tuna

Preparation time: 20

Cooking time: 30

Ingredients
6 tuna-steaks
15 ml tamarynsmeer
1 ui, fyngekap
15 ml sterkte kerriepoeier
3 huisies knoffel, fyngekap
10 ml tamatiepuree
2 tamaties, fyngekap
1 groen brandrisse, fyngekap
600 ml klapperoom

Method:
Meng al die bestandele. Plaas die tuna-steaks een vir een in 'n groot stuk tinfoelie sodat jy dit kan toemaak soos 'n pakkie. Maak diep kepe in die vis en vou die kante van die foelie op sodat wanneer jy die sous opskep, dit nie sal uitloop nie. Skep sous bo-op en maak die foelie toe. Bak in oond van 180°C vir ongeveer 'n halfuur of sit die pakkies bo-op warm kole, ook vir ongeveer 'n halfuur.

Recipe From : Sarie March 01, 2005

Servings
   
  Sarie     Recipe from Sarie : March 01, 2005

See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save!

Sponsor's message
Click here to add a sprinkling of balance to your life.
Tamaryn-tuna
Add to my Recipe books
Add to my Meal planner
Add to my Grocery list
 
Search our extensive recipe database, by recipe name or ingredient.
 

copyright Media 24 Ltd. All rights reserved.
terms and conditions | contact FOOD24™ | Advertise on Food24™ | Site Map