Recipe Centre
Gerasperde pastaslaai
Preparation time: 15
Cooking time: 20
Ingredients
100 g
rooi kersietamaties
100 g
geel kersietamaties – as jy nie geel kry nie, gebruik rooies
100 g
swart olywe
100 ml
olyfolie
sap van 1 suurlemoen
1
huisie knoffel, fyngedruk
sout en peper na smaak
Method:
Kook die boerbone vir 4 minute in kookwater.
Verwyder die peul.
Sny die tamaties in die helfte en druk versigtig die putte en sap uit
Ontpit olywe as jy wil; dit is nie nodig nie, maar maak dit net makliker om te eet.
Kook water in 'n kastrol (onthou om 'n bietjie olie en sout by te voeg).
Rasper die deeg oor die kookwater.
Laat letterlik vir 1 minuut kook.
Gooi deur 'n sif en dan ontmiddelik in 'n bak, en sprinkel olyfolie oor om dit net te bedek.
Wanneer afgekoel, roer dit versigtig met 'n vurk.
Meng al de bestanddele nou saam, geur met sout en peper en sit voor.
Recipe From : Sarie February 01, 2005
![]() |
![]() |
![]() |
|
|
Recipe from Sarie
: February 01, 2005
See what Sarie has in store this month. Subscribe now and save! |
| Sponsor's message | |
|
Click here to add a sprinkling of balance to your life. |










